What can we do for you?
Sign Creations are able to assist our customers from the design phase , printing and application up to the final installation phase.
All inclusive experience in order to make life easier for our customers.
History
CEO and founder – Louis Louw
“In 1999 is Sign Creations begin. Hoe het dit begin?
Die Suid Afrikaanse Koperatiewe maatskapy vir wie ek gewerk het is deur ń oorsese maatskappy oorgeneem en hulle het met herstrukturering begin en ek is toe
geretrench, aangesien ek die kortste tydperk in die kantoor was.
Ek het 2 keuses gehad, ek aanvaar weer ń vaste betrekking by ń Koperatiewe maatskappy of begin my eie besigheid. Eerstens het ek vir God gevra wat is Sy plan met my!
Ek en Linda is getroud en het 2 kinders, Alicia en Armand en hulle bly deel van God se plan.
Ek is na ń baie goeie vriend se wildsplaas en het myself bedags vir 5 dae afgesonder. Daar het ek tot God gebid, gedink, gestoei, en somme gemaak en soms gehuil dat die trane
in die droë grond voor my plons want ń onseker tyd het vir ons as gesin voorgelê. Saans het ek saam my jare lange jag vriende asook my vriend wat ń dominee is om ń kampvuur gesit en
met hulle gedeel waardeur ek gaan. Hulle ondersteuning het vir my baie beteken. My ouers wat toe nog geleef het, het in my geglo en aanbeveel om my eie besigheid te begin.
Ek begin toe LPL Design Services, wat hoofsaaklik ontwerptekeninge doen wat tot gevolg het dat van die projekte selfs maande neem voor daar enige inkomste in kom. Met die dat ek my eie Logo vir my besigheid ontwerp het vir ń Sign bord, briefhoofde, kwotasies, fakture en besigheidskaartjies, het ek gevind dat ek daarvan hou en sodoende kon ek vir ander mense ook soortgelyke diens lewer. Dis toe dat ek besef dat met ń sterk kreatiewe streep in my daar ń behoefte vir so iets is en stig ek in 1999 Sign Creations. Soos die jare aangestap het, het Alicia en Armand betrokke geraak by die besigheid, ten spyte van die opoffering wat hulle moes deurmaak soos nagte wat hulle in die kantoor op die vloer moes slaap as ons moes deurnag werk om spertye te kon haal.
Met groot uitdagings is die besigheid vandag meer as 21 jaar in besigheid en word deur ń baie betroubare span bestuur.”
– Louis Louw –
Our Clients
Some of our existing customers.
SASOL
Our Client
Lorem Ipsum has been the industry’s standard dummy text ever since the 1500s, when an unknown printer took a galley of type and scrambled it to make a type specimen book.
RIVERSIDE MICA
Our Client
Lorem Ipsum has been the industry’s standard dummy text ever since the 1500s, when an unknown printer took a galley of type and scrambled it to make a type specimen book.
VUT
Our Client
Lorem Ipsum has been the industry’s standard dummy text ever since the 1500s, when an unknown printer took a galley of type and scrambled it to make a type specimen book.
